koer logo

Die wêreldwye Afrikaanse maatsoek-app

Wat is KOER

Van vreemdeling,
tot liefling
KOER is die wêreldwye Afrikaanse maatsoek-app wat jou die geleentheid gun om uit ‘n groter poel potensiële pasmaats te kies en te keur. KOER is ‘n platform waar jy in beheer is ‘n veilige plek om nuwe hartsvriende en hartediewe, penmaats en pasmaats, kennisse en kamerade te ontmoet.

LAAI DIE KOER-APP GRATIS AF

Jou Hart
Jou Taal
Jou Hart
Copyright © 2026 KOER
Website developed and managed by Cetaya Digital